← Back to the collection

This cover is part of Southern Covers, a private collection of 163 First Day Covers from South Africa and the homeland states. New to all this? Read the guide, or just browse the whole collection.

Commemorative

MILITÊRE MEDALJES EN DEKORASIES

South Africa, Voortrekkerhoogte · 1984-11-09

Official

Click any photo to see it enlarged.

front

Cachet: The cachet shows a fine ink sketch of a state president pinning a decoration onto the chest of a serving soldier, both figures rendered in loose crosshatched line work that gives the scene a formal, almost documentary quality. Below the illustration sits a bold military crest, a black anchor crossed with two red swords beneath silver wings, all outlined in gold and yellow against a star shaped badge. The cover also carries facsimile signatures from P.W. Botha, then State President, and the medal's designer, printed in gold beneath their respective titles, marking this as an official commemorative issue tied directly to those individuals

Info card

MILITÊRE MEDALJES EN DEKORASIES Die Unie verdedigingsmag, tans die SA Weermag, is op 1 Julie 1912 ingestel. Lede van die Mag kon ter erkenning van getroue diens slegs Britse dekorasies en medaljes verwerf. Eers met ingang van 6 April 1952 is die eerste Suid-Afrikaanse dekorasies en medaljes ingestel. 11c-seël — Pro Patria-medalje Die Pro Patria-medalje is met ingang van 23 Oktober 1974 aan lede van die SA Weermag of ander gewapende magte wat verbonde is aan of diens is van die SA Weermag gepaste erkenning te gee vir dienste gelewer vir verdediging van die Republiek van Suid-Afrika of ter voorkoming van bestryding van terrorisme. Die medalje is in brons geslaan en die vorm van 'n agthoek, op die voorkant beeld met 'n blou sirkelvormige skyf met verwerp en die middel goud. Op die keersy is die versierde RSA-wapen in reliëf. Die gespe wat toegeken kan word, is brons met die onderskeidende benaming van die operasie waar op las van die Minister erken word in reliëf daarop. Die lint waarvan die medalje en gespe kan word, het die vertikale strepe in oranje, wit en donkerbloi. Die medalje kan postuum toegeken word. 25c-seël — De Wet-dekorasie Die De Wet-dekorasie is vernoem na die vermaarde Boerekommandoleier, gen. Christiaan Rudolph de Wet. Dit is met ingang van 28 Oktober 1965 ingestel ter erkenning te verleen aan minstens twintig jaar bekwame diens gelewer deur offisiere van die Kommando's van die SA Weermag. In Gespe kan na dertig jaar bekwame kwalifiserende diens toegeken word. Die ronde silwer dekorasie toon op die voorkant 'n reliëf-afbeelding van gen. De Wet op sy bekende perd Fleur, met die randskrif "Dekorasie — De Wet-Decoration", en word omring deur 'n krans van proteablare. Die Republiekwapen verskyn op die keersy. Die dekorasie hang aan 'n oranje lint met vertikale strepe in groen, wit, oranje en blou. Die ontvanger van die De Wet-dekorasie mag die letters DWD agter sy naam gebruik mits die toekenning voor of op 30 Junie 1977 gemaak is. 30c-seël — John Chard-dekorasie Die John Chard-dekorasie is met ingang van 6 April 1952 ingestel ter erkenning van lang en voortreflike diens (minstens 20 jaar) deur Burgermagoffisiere en -manskappe. Die dekorasie ontleen sy naam aan luitenant John Rouse Marriott Chard, VC, Royal Engineers, wat in Januarie 1879, terwyl hy in bevel was van 'n klein groepie Britse offisiere en manskappe, die verdedigingstellings te Rorke's Drift so doeltreffend georganiseer het dat aanvalle deur 'n oorweldigende oormag suksesvol afgeslaan is. Sy optrede was 'n voorbeeld van paraatheid, leierskap en volharding. Die dekorasie is silwer. Die voorkant word die pakhuis en hospitaal op Rorke's Drift, met daar vat die driif op die voorgrond, in reliëf uitgebeeld. Op die versierde dekorasie word d.m.v. 'n rooi gespe met twee vertikale blou en twee vertikale wit strepe gedra. Om die Weermagsadael aan te dui waarin die skenker ten tyde van die toekenning gedien het, word die volgende onderskeidingstekens op die lint halfpad tussen die borsspeld en die dekorasie gedra: Leër: gekruiste miniatuur silwer swaarde; Lugmag: 'n miniatuur silwer vlool; Vloot: 'n miniatuur silwer anker. 45c-seël — Honoris Crux-dekorasie (Diamant) Die Honoris Crux-reeks dekorasie is met ingang van 1 Julie 1975 ingestel en word toegeken vir uitnemende dapperheid deur die ontvanger vir dade wat verrig het buiten hulpdiens van ander gewapende magte betrokke by die SA Weermag. Dit behels die volgende dekorasies in orde van waarneming: Honoris Crux Diamant; Honoris Crux Goud; Honoris Crux Silwer en Honoris Crux. Die Honoris Crux Diamant kan toegeken word vir doodsveragtende heldedade van uitnemende dapperheid. Die ontvanger beslaan uit twee goue skuinsgekruiste swaarde omring deur 'n groen proteakrans, belaai met 'n groen Malteserkruis, met daarop 'n horisontale oranje, wit en bloi banne binne 'n sirkelrand met agt diamantversier. Op die keersy word aangedui deur die voorkant met 'n voorkant 'n oranje spint. Vir 'n miniatuur-Malteserkruis daarop toegeken word. Die ontvanger van die dekorasie mag die letters HCD agter sy naam voeg. Die Honoris Crux Diamant is die tweedehoogste toekenning vir dapperheid deur die SA Weermag. Gedenkkoevert: Kadetkorpsmedalje Die Kadetkorpsmedalje is met ingang van 1 Augustus 1966 ingestel ter erkenning van lang en bekwame diens gelewer deur offisiere van die Kadetkorps. Dit is egter in 1967 uitgebreid, aangesien Kadetkorpsoffisiere en -manskappe ingedeel is by die diens van die SA Weermag-dekorasie kwalifiseer. Die ronde silwermedalje toon op die voorkant 'n pronkende springbok omlys deur 'n onvolledige krans proteablare, met die randskrif "Cadet Corps Medal" en "Kadetkorpsmedalje". Die RSA-wapen verskyn op die keersy.

Additional information

This cover is postmarked on 9 November 1984 at Voortrekkerhoogte, SAPO reference PT 4.10. It's part of a series honouring South African military decorations and medals, featuring the Pro Patria Medal, the De Wet Decoration, the John Chard Decoration and the Honoris Crux Diamond, the second highest bravery award in the SA Defence Force at the time. The John Chard Decoration's naming is a nice historical thread to pull on, since it honours a British officer who defended Rorke's Drift in 1879, connecting a 1984 South African medal directly back to a 19th century colonial battle nearly a century before this cover was issued.

Theme: Military

Condition: FineGood condition. Minor wear or small imperfections, but overall well-presented.

Addressed: No

Signed: Yes

Stamp denomination: R1.11 (ZAR)

SAPO serial number: 4.10

Estimated value: ~US$0.15

This is a high-level, subjective estimate only, not a professional appraisal.

Advertisement