This cover is part of Southern Covers, a private collection of 163 First Day Covers from South Africa and the homeland states. New to all this? Read the guide, or just browse the whole collection.
UCT
South Africa, Rondebosch · 1979-10-01
Official
Click any photo to see it enlarged.
front
Cachet: The cachet on this cover uses a clean line drawing of the university's main gateway, showing the stone pillars, wrought iron gates and the two reclining lion sculptures that flank the entrance. Above the gate the University of Cape Town's blue shield crest sits with its lamp emblem and the motto "Spes Bona". The dates "1829 · 1979" appear beneath the crest, marking the university's sesquicentenary. The bilingual title "University of Cape Town / Universiteit van Kaapstad" runs along the bottom of the cover in matching blue lettering. Two matching Rondebosch postmarks cancel the stamp and appear again on the cover itself, each built around a small crest design and carrying the dates 1829 to 1979 alongside the date of issue.
Info card
UNIVERSITEIT VAN KAAPSTAD Op 1 Oktober 1829 het drie professore en 115 studente in 'n voormalige weeshuis in Langstraat, Kaapstad, ingetrek en die Suid-Afrikaanse Kollege, Suider-Afrika se eerste universiteit se onderwyseenheid, tot stand gebring. Hierdie kollege het mettertyd die Universiteit van Kaapstad geword en dit sit tot hom die Suid-Afrikaanse Kollege-skool ontstaan, die vier die Universiteit van Kaapstad en SAKS in 1979 saam die 150ste herdenking van hul oorsprong. In 1828 het 'n groep vooruitstrewende Kaapstadse burgers onder voorsitterskap van die hoofregter in die konsistorie van die Groote Kerk byeengekom. Die groep se doelstelling was om 'n atheneum vir onderwysdoeleindes te bestig. Daar was predikante uit die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Anglikaanse Kerk, die Presbiteriaanse Kerk en die Lutherse Kerk verteenwoordig het, asook vier lekelike vaarwers namens twee se sekretariese oggetal. Hulle het 'n grootste prospektus uitgegee waarin aandeelhouers genooi is om in aandele van weinig hoop op enige kontantwins beloof het. Op 4 Junie van die volgende jaar het 'n algemene vergadering van die 262 aandeelhouers uitgevoer die "Council of Directors and Managers" van die Suid-Afrikaanse Kollege uitmaak. 'n Week later het die raad byeengekom en die hoofregter, Sir John Truter, as voorsitter en regter Burton as vise-voorsitter aangewys. Die Universiteitsraad het steeds bande met die regbank. Na twaalf jaar in die weeshuis het die Kollege in 1841 na 'n vellote dienstuin aan die bopunt van Gowermentslaan getrek en later uitgebrei na die ou Slawehuisen gebou in Queen Victoriastraat waarin die stastegiaal ten gebruikers is. Die skool is in 1874 van die Kollege gaskei; in 1918 is die universiteit met sy grondwet gestig in 1925 het die provinsiale SAKS as staatskool ontgroeisen. In 1928 kon die universiteit die eerste van sy fasiliteite verskuif na die pragtige terein by Groote Schuur teen die hange van die Duiwelspiek op grond wat deur Cecil John Rhodes as die terein vir 'n nasionale universiteit aan die volk nagelaat is. Hier het die universiteit 'n jaar later sy eeufees gevier. Intussen het die Universiteit van Kaapstad hom losgemaak van die Universiteit van Kaap die Goeie Hoop (wat in 1873 as 'n eksterne eksaminerende liggaam opgerig is); die Kaapse Tegniese Kollege tot stand laat kom; die na-matriekklas van die Diocesan College, die onderwysopleidingsgedeelte van die Kaapstadse Normaalkollege, die Suid-Afrikaanse Musiekkollege en die Kaapstadse Skole vir Beeldende Kunste en Argitektuur, en die weg vir die Groote Schuur-hospitaal deur die Medewe Skool na 'n perseel bokant Observatory te verskuif en die aanliggende terein vir die waarneming van sardyne. Tans het die Universiteit tagtien faklulteite: Lettere, Handel, Opvoedkunde, Ingenieurswese, Beeldende Kunste en Argitektuur, Regte, Geneeskunde, Musiek, Natuurwetenskap en Sosiale Wetenskappe. Dit huisves, verskaf die personeel en bedryf verskeie gespesialiseerde afdelings wat die volle breedte van die akademiese spektrum dek van energieontwikkeling tot ontwygsbeskerming, stedelike probleme tot professionele kommunikasie, en ontologie tot die waarneming van die migrasie van sardyne. Aan die Universiteit word die uitvoerende kunste gekoester en beoefen in vyf nuwe Baxter-kompleks van teater, konsertsaal en atelieteater wat algemeen as die mees dinamiese en opwindendste taalentiteit in Suid-Afrika herken word. Deur bemiddeling van sy sentrum vir buitemuurse studie het die Universiteit reeds duisende mense wat andersins geen hoop op 'n universiteitsopleiding sou hê nie intellektueel gestimuleer, wat jaarliks laat in Januarie en vroeg in Februarie op die Groote Schuur-kampus gehou word, is meer as 3 000. Op internasionale vlak geniet die Universiteit ook topstatus vir universiteite rondom die wêreld en die uitlvind van Kaapstad op besoeke en akademici op besoekers uit die hele wêreld waardig. Hulle poogings en dié wat hul opvolgers is rykelik beloon en hul geloof is nie beskaam nie. Daardie vroeë bankverers van Britse en Nederlandse herkoms deur wie die Suid-Afrikaanse onderneming van stapel gestuur is, het moet 'n universiteit word wat die mooi voltekstuudinasies ten en die volk moet 'n universiteit word wat die beste doelstellings gehad: die kollege moet volttekste hoop en die volk moet 'n universiteit word wat die beste doelstellings gehad word.
Additional information
This cover is postmarked on 1 October 1979 in Rondebosch. It carries the RSA 4c stamp showing Devil's Peak and the university campus below it, issued to mark 150 years since the founding of the University of Cape Town. The university traces its origins to 1 October 1829, when three professors and 115 students first moved into a former orphanage on Long Street in Cape Town under the name of the South African College.
Theme: Heritage
Condition: PoorHeavy wear, significant discolouration, soiling, tears, stains, or other major damage.
Addressed: No
Signed: No
Stamp denomination: R0.03 (ZAR)
SAPO serial number: 3.16
Estimated value: ~US$0
This is a high-level, subjective estimate only, not a professional appraisal.
You might also like
Advertisement